Not Easy




Die logge lyf is stomp
die denkpatroon vertak;
Net 'n stomme klomp
leë woorde, moedeloos-mak

Kyk hoe strompel-lomp
die kreupelhout na semels smak
Ag nee, ag man, verdomp!
Net nogmaals 'n afjak.

(H/T to Wordflex App)


Popular Posts