'sKittish Levity



Mogge troffe MaandagRot,
hoekom vandag so bot?
Hang 'n bietjie rond,
sweef effe bo die grond?
Maandag kom en Maandag gaan,
net maar die katjie van die baan.

Popular Posts