Klompdistelboom
![]() |
| Klompe klompe |
Things are going klopdisselboom! Dilly the gogga wears new clogs, not Träskors or Harley Davidsons like she used to, but home-chewed ones. She's been watching an old favorite, Robert Sapolsky. Maybe she should read his new book, Behave... (This interview "You have no Free Will" is also interesting.)
Klompdistelboom
Goggatjie, nou is jou kansieTrek aan die rooi klompe en dans
Ek breek vir jou 'n lansie
Al is die wêreld uit wans-
Dis tog elke gogga se droom:
klopdisselboom, klopdisselboom
Die distel is so mooi en so pers
fier en regop, soos 'n kers
stekels en prikkels is niks;
hulle hou jou net fiks
Jy kan dans dat die stof so staan
-daarna kom die heengaan-
kap 'it uit:
Dans goggatjie, dans.




